Formele bloes

R380

Items kan moontlik van die foto verskil.

HUIS DAHLIA-BLOES GROOTTE BORS HEUPE 1/2
SNIT: GEWOON XS 82 62
S 86 66
M 90 70
L 96 76
XL 102 82
2XL 108 88
3XL 114 94
4XL 120 100
*Ontwerpersnota: Die materiaal is satyn wat nie ʼn rekbare materiaal is nie. Ons beveel aan dat jy jou gewone grootte bestel. Die mates is in sentimeter en kan tussen 2-4 cm verskil van die werklike produk aangesien hierdie produk handgemaak is. Neem ook kennis dat die mates wat verskaf is vir jou liggaammates is en nie vir die eintlike produk nie.  Hierdie produk is in Suid-Afrika van ingevoerde materiaal gemaak.
Scroll to Top