Teken in
Skep 'n rekening

2023-T-hemp vir mans en dames

R50

UITVERKOPING – Slegs R50

Elke jaar is uniek. 2023 was ook so ʼn jaar. Hierdie T-hemp sal met elke dra vir jou die unieke storie van 2023 vertel. Dalk was jy ʼn eerstejaar, dalk was jy ʼn leier of dalk was dit jou beste jaar.

Beskrywing:

  • Uniseks-t-hemp
  • Verkorte moue
  • Dubbel gestikte nekrib, moue en soom
  • Gevormde kante en ‘n lepelhals vir ‘n vleiende pas
  • 160g
Scroll to Top