Teken in
Skep 'n rekening

A5-notaboek

R130

  • Vlootblou houtvoorkoms met Akademia-embleem
  • Afmetings: 21,4 cm (l) x 14,4 cm (b) x 1,5 cm (h)
  • 193 bladsye
  • Notaboek word met pen voorsien
  • Bladsye is met waterlyne uitgelê

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 18 in voorraad

Scroll to Top