Teken in
Skep 'n rekening

Akademia-sak

R320

Hierdie pragtige sak is plaaslik vervaardig – dit is eg Akademia en eg Suid-Afrikaans. Met hierdie sak kan jy al jou benodighede vir klas of werk maklik vervoer. Staan uit en dra hierdie hoë gehalte sak wat by enige uitrusting sal pas met sy handvatsels van egte leer.  

Beskrywing:

  • Katoen
  • Leerbande
  • Akademia-handelsmerk
  • Patroon-drukwerk
  • Vervaardig in Suid-Afrika
  • Sak vir enige geleentheid
  • Pak jou inkopies en/of boeke in die sak.

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 89 in voorraad

Scroll to Top