Teken in
Skep 'n rekening

Serp vir mans en dames

R110

Beskerm jouself teen die koue winter deur hierdie sagte en stylvolle Fontie-serp by informele of formele uitrustings te dra.  

Beskrywing:

  • 84g akrielstof (gebrei)
  • Rekmateriaal
  • Serp met fraiings
  • Een grootte pas almal

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 18 in voorraad

Scroll to Top