Teken in
Skep 'n rekening

Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere

R700

Formaat: Kontaksessie, eendagwerkswinkel

Datum: 28 Oktober 2023

Plek: Hoërskool Stellenberg, Stellenryk, Kaap

Gemik op: leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18

Prys: R700 per persoon

Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere is ’n praktiese eendagwerkswinkel, wat aangebied word deur die gewilde jeugverhaalskrywer Carina Diedericks-Hugo. Dis ’n praktiese werkswinkel wat speletjies, oefeninge en skryfsessies insluit en is ideaal vir skoliere wat hul kreatiewe skryfspiere wil losmaak.

Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top