Teken in
Skep 'n rekening

Skryf ‘n Mediaverklaring

R500

Skryf ’n Mediaverklaring

Formaat: Aanlyn werkswinkel

Datum: 20 Oktobers 2023

Tyd: 09:00 tot 13:00

Gemik op: Kommunikasiepraktisyns en entrepreneurs

Prys: R500 per persoon

Skryf ’n Mediaverklaring is ’n praktiese werkswinkel wat ontwikkel is en aangebied word deur dr. Thalyta Swanepoel. Dit rus deelnemers toe met die nodige kennis en praktiese vaardighede om in-die-kol mediaverklarings te skryf wat nuusredakteurs se aandag trek en nié in hul snippermandjie beland nie.

Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

 

Scroll to Top