R450
Slazenger Wembley-sportsak:
Hierdie sportsak is deel van die Slazenger Wembley-versameling. Daar is ʼn kantsak vir skoene wat ook gebruik kan word om die nat en droë items te skei.
51 (w) x 25 (d) x 27 (h) cm
Gemengde materiaal: 300D & 600D
Kapasiteit: 35 liter
Sakkies met ritssluiters voor en agter
Verstelbare skouerband met ʼn gestopte skouerbeskermer
Beskikbaarheid: 11 in voorraad
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997
Registrasienommer: 2011/HE08/005
© Kopiereg © 2023 - Akademia - Alle Regte Voorbehou