Teken in
Skep 'n rekening

Keps vir dames

R110

Die beste manier om jou teen die Afrika-son te beskerm, en sonder dat ʼn poniestert in die pad is.

Beskrywing:

  • Gholfkeps vir dames (visor)
  • Pluiskatoenkeperstof (brushed cotton twill) (100%)
  • Gebuigde voorkant (pre-curved peak)
  • Met Velcro-kleefstroke

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Uit voorraad uit

Scroll to Top