R50 – R5 000
Talle mense verkeer in nood en jy kan help.
Ondersteun Akademia se skenkingsfonds en help ‘n medestudent om hul studiedrome te verwesenlik.
As jy ʼn ekstra R50 of R100 het, skenk dit!
Vir groter skenkings, kontak ons by skenking@akademia.ac.za
Saam maak ons ʼn verskil.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997
Registrasienommer: 2011/HE08/005
© Kopiereg © 2023 - Akademia - Alle Regte Voorbehou