ʼn Buff was nog altyd die perfekte bykomstigheid vir enige vorm van oefen om stof en sweet uit te hou. Dit ook ʼn ideale manier om lang hare uit jou gesig te hou.
100%-mikroveselvogverwyderende materiaal (verhoog gemak en beskerm vel teen irritasie)
Blou met wit Akademia-embleme
Een grootte pas almal
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.