Teken in
Skep 'n rekening

Reisbeker

R150

Neem jou koppie boeretroos saam met jou waar jy ook al gaan. Die perfekte grootte vir jou motor of sak. Met die kurkbedekking sal jy ook nie jou hande verbrand nie.  

Beskrywing:

  • Kooshty Kork Chacha Glass Kup
  • 340 ml
  • Boorsilikaatglas
  • Silikoondop
  • Kurkband met Akademia-logo in wit

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 9 in voorraad

Scroll to Top