Velskoen vir dames
R640
Hoe meer Afrikaans soek jy? Stap die wêreld (en kampus) plat met hierdie gemaklike skoene aan jou voete.
Beskrywing:
- Egte leer
- Handgemaak
- Akademia-embleem
- Beskikbaar in groottes:
| Grootte | Buitesoolafmetings |
| 3 | 22 cm |
| 4 | 23 cm |
| 5 | 24 cm |
| 6 | 25 cm |
| 7 | 26 cm |
| 8 | 27 cm |
| 9 | 27.5 cm |
Die velskoene word gemaak volgens bestelling. Dit kan tot drie weke neem.
Neem net kennis dat hierdie skoene met die hand van egte leer gemaak word. Dit beteken dat die kleure mag wissel van lig- tot donkerbruin. Jou velskoene sal dus so uniek wees soos jy.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.


