Of jy geld het of nie, almal kort ‘n beursie. Stylvol, en net reg om alle die kaarte en kontant bymekaar te hou.
Beskrywing
Donkerbruin
Egte leer
IndienDie Winkelnie voorraad vir jou gekoseproduk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.