Teken in
Skep 'n rekening

Liggrys pet

R70

Perfek vir enige seisoen. Warm in die winter en koel in die somer. 

  • Liggrys pet met Akademia-embleem regs voor en aan die linkerkant.
  • 70 g/m
  • Katoen voorpaneel
  • Geborduurde ogies
  • Velcro-band

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Uit voorraad uit

Scroll to Top