Teken in
Skep 'n rekening

Sportsak

R450

Ideale sak om jou oefenklere met styl te vervoer. Wees die persoon met die mooiste sak in die gimnasium of langs die sportveld. Jy kan dit selfs as ʼn oornagsak gebruik.  

Beskrywing:

  • Slazenger Wembley-sportsak
  • Hierdie sportsak is deel van die Slazenger Wembley-versameling. Daar is ʼn kantsak vir skoene wat ook gebruik kan word om die nat en droë items te skei.
  • 51 (w) x 25 (d) x 27 (h) cm
  • Gemengde materiaal: 300D & 600D
  • Kapasiteit: 35 liter
  • Sakkies met ritssluiters voor en agter
  • Verstelbare skouerband met ʼn gestopte skouerbeskermer

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 9 in voorraad

Scroll to Top