Studente-inleiding tot die konstitusionele reg
R627
Studente-inleiding tot die Konstitusionele Reg is ʼn bondige handboek vir die voorgraadse regstudent. Vanweë die boek se inleidende aard is temas gekeur sodat die fokus val op die mees tersaaklike kwessies van ons tyd, eerder as om die onmoontlike te probeer vermag deur elke denkbare tema van die konstitusionele reg te behandel.
Die twee hoofouteurs is ervare en gesiene navorsers in die staatsreg. Die boek bied benewens toeganklike teoretiese begeleiding ook kritiese toeligting. As sodanig lewer Studente-inleiding tot die Konstitusionele Reg ʼn eietydse, oorspronklike bydrae tot die dissipline van konstitusionele reg.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Uit voorraad uit


