Akademia-Paarl-koorfees 2025 ter viering van Afrikaans 100

R50

Die Akademia-koor bied op Saterdag 10 Mei 2025 vir die eerste keer ʼn koorfees in die Paarl aan, ter viering van Afrikaans 100. Wees deel van hierdie musikale praggeleentheid en kom luister na die bekoorlike klanke van die mees gesogte kore van dwarsoor die Wes-Kaap. Dit sal ook die eerste maal wees wat die gemeeskap ʼn Namagowab lied van die lier – gekomponeer onder leiding van Franco Prinsloo, die Afrikaans 100-koorlied saam sing.

Kore wat sal optree:

  • Die Akademia-koor
  • De Kuilen Hoërskool
  • HTS Drostdy
  • Primêre Skool Worcester

Meer inligting:

  • Datum: Saterdag 10 Mei 2025
  • Tyd: 15:00
  • Plek: Toringkerk (NG Kerk), Hoek van Hoof- en Van der Lingenstraat, Paarl
  • Koste: R50 per persoon

Let wel: 

*Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.

*Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

*Jy sal nader aan die tyd ʼn QR-kode ontvang wat by die deur gewys moet word.

Scroll to Top