Studentesimposium: Fakulteit Regsgeleerdheid

R100

Beskrywing:

Hierdie geleentheid vind op Saterdag 23 Augustus by Akademia se Bloemfontein-sentrum plaas en bied ʼn waardevolle en unieke geleentheid aan studente om praktiese insigte oor die regsberoep te verkry.

Wonder jy oor die proses om as regspraktisyn toegelaat te word of wil jy meer oor alternatiewe geskilbeslegting weet? Dan is hierdie simposium perfek vir jou! ʼn Rusbankgesprek oor die rol van ʼn regsgeleerde in die gemeenskap vorm ook deel van die dag se program.

Datum: Saterdag 23 Augustus

Tyd: 09:00-14:00

Koste: R100

Plek: Koppieweg 1, The Towers-winkelsentrum, Langenhovenpark, Bloemfontein

  • Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  • Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie
Scroll to Top