Die Akademia-syserp

R295

Die Akademia-syserp | ʼn Trotse inisiatief deur die alumni-komitee

Die Akademia-syserp is soveel méér as net ʼn stylvolle bykomstigheid – dit is ʼn simbool van verbondenheid en ʼn hoopvolle toekoms. Hierdie fyn geweefde serp vertel die storie van hoe trotse Fontie-alumni aan mekaar en aan hul alma mater verweef is, terwyl die patroon van hoop en ʼn duidelike toekomsvisie spreek.

Dra by tot ʼn blywende nalatenskap

Met elke aankoop van ʼn syserp sal R20 by wyse van ʼn toegewysde alumni-fonds aan die Akademia-skenkingsfonds geskenk word ter versterking van die Toekomsbouer-veldtog. Op dié manier help die pionier-alumni van gister om ook die pad na more vir toekomstige Fonties te karteer.

Grootte van die serp: 700mm X 700mm

Tipe serp materiaal: Armani satin scarf

Kleur van die serp: Vuurbrons, navy en lyn sketse (wit)

Koste: R250.00

Uit voorraad uit

Scroll to Top