Ondersteunerstrui (2026)
R750
Dra Akademia op die hart en ondersteun mekaar nie net langs die sportveld nie maar ook in die klaskamer. Fonties bring die gees!
Beskrywing:
Uniseksrugbytrui
Gram van materiaal: 12-dikte
Bestel jou gewone grootte – indien jy ʼn gemakliker snit verkies kan jy een nommer groter neem.
ʼn Trotse Suid-Afrikaanse ontwerp en produk.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.



