Eerstejaarskonsert 2026 | Pretoria
R80 – R120Price range: R80 through R120
Akademia bied graag die Eerstejaarskonsert 2026 aan! Die eerstejaarskonsert is ’n aand vol ligte, lag en drama. Hier word jy nie net vermaak nie – jy word deel van die energie, die spanning en die pret. Die gehoor lag, juig en leef saam in elke oomblik, asof hulle self deel van die verhoog is.
Datum: Vrydag 6 Februarie 2026
Plek: Lewende Woord, Centurion
Tyd: Konsert een | 15:30 vir 16:00
Konsert twee | 18:30 vir 19:00
Koste per kaartjie:
Konsert een | R80
Konsert twee | R120
Kaartjies beskikbaar:
Konsert een: 500
Konsert twee: 1000
