Waterbottel

R385

Stylvol. Duursaam. Prakties.

Die duursame Lizzard-bottel is ontwerp met ʼn aktiewe leefstyl in gedagte – perfek vir klasdraf, sportoefening, pendel óf ʼn besige dag op kantoor. Die bottel se duursame dubbelwandontwerp help om die temperatuur langer te behou en só bly warm drankies langer warm, en koue drankies langer verfrissend koud.

Te danke aan die stylvolle ontwerp en hoëgehalteafwerking is hierdie bottel die perfekte pasmaat vir jou daaglikse roetine. En méér nóg, dit is die ideale keuse vir iemand wat waarde heg aan duursaamheid en gerieflike funksionaliteit.

Produkbesonderhede:

  • Kleur: houtskool (charcoal)
  • Grootte: 650 ml
  • Gehalte: dubbelwand, vlekvrye staal
  • Behou hitte en/of koue vir tot agt ure

Beskikbaarheid: 99 in voorraad

Scroll to Top