Strooihoed met leerband
R315
Rond jou voorkoms stylvol af met Akademia se modieuse strooihoed. Dié hoed, met ʼn egte leerband, sorg vir ʼn tikkie elegansie en sal behoorlik die koppe laat draai.
Die ligte geweefde materiaal haal maklik asem en is ideaal vir warm somerdae. Of jy nou langs die sportveld sit, ʼn buiteluggeleentheid bywoon of bloot jou uitrusting met ʼn tydlose bykomstigheid wil afrond, hierdie strooihoed is die perfekte keuse.
Grootte: Small – Medium en Large- Xlarge
Kleur: Beige

