Fontasties-inskrywing: Dans

Price range: R20 through R50

Fontasties-inskrywing: Dans

  • Datum: Woensdag 8 April 2026
  • Tyd: 17:00-21:00 (Bespreek jou plek op die Google-sigblad wat aan jou gestuur sal word sodra jou inskrywing voltooi is.)
  • Plek: Gerhardstraat-kampus
  • Koste per kaartjie:

Individueel R20

Groep R50

  • Beskrywing: Hou jy daarvan om te dans? Skryf in vir die Fontasties-kunstefees en kom deel jou talent met die wêreld.

• Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
• Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
• Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Scroll to Top