Fontasties-inskrywing: Kuns

R20

Fontasties-inskrywing: Kuns

  • Datum: Vrydag 10 April 2026
  • Tyd: Inskrywings sluit om 23:50
  • Plek: Stuur inskrywing en bewys van betaling na mine@akademia.ac.za.
  • Koste per kaartjie:

Enige item R20

  • Beskrywing: Het jy ʼn passie vir kuns? Skryf in vir die Fontasties-kunstefees en kom deel jou talent met die wêreld.
Scroll to Top