Vol-Litzia

R75

DÍE VOL-LITZIA FEES 

Strelitzia bied aan die LEKKERSTE studente volleybal fees!

Ons vat jou terug na daardie perfekte somersdag op die strand!

Van vlugbal waar pryse gewen kan word tot armdrukkompetisies waar die manne hul spiere laat bult … Dit gaan beslis ʼn dag wees om te onthou, en ons sien uit om jou daar te sien!

Datum: 11 April 2026

Tyd: 12:00-18:00

Plek: Clubview Beach

Koste: R75

Tema: Strandvlugbal

 

 

 

 

Scroll to Top