Skryf ‘n Toespraak
R700
Skryf ’n Toespraak
Formaat: Kontaksessie, werkswinkel
Datum: 10 Oktober 2026
Gemik op: leerders tussen die ouderdomme van 10 en 18
Prys: R700 per persoon (10%-afslag vir groepe van 5 of meer)
Skryf ’n Toespraak is ’n praktiese eendagwerkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 10 en 18 wat fokus op al die bestanddele wat nodig is om ’n wen-toespraak te skryf. Dit word aangebied deur Mizanne van Wyk en vind plaas by Maroela Media se kantore in Pretoria.
Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.
