Voorskou | Pretoria

R120

Voorskou is Akademia se jaarlikse koshuistoneelkompetisie. Dit belowe om ʼn aand vol talent, trots en kreatiwiteit te wees. Maak seker jy is daar.

Datum: Dinsdag 12 Mei 2026

Plek: Centurion Teater, Amkorweg 123, Lyttelton Manor

Tyd: 17:30 vir 18:00

Koste: R120

Kaartjies beskikbaar: 170

  • Gebruik jou bewys van betaling as jou kaartjie by die deur.
  • Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  •  Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

 

Beskikbaarheid: 95 in voorraad

Scroll to Top