Onderhandel met selfvertroue: Die kuns van onderhandeling | Alumni

R50

Onderhandeling is nie net vir bestuurders of verkopers nie – dit is ʼn noodsaaklike vaardigheid vir elke jong professionele persoon wat hul loopbaan doelgerig wil bou.

Leer meer oor:

  • hoe om jouself en jou waarde professioneel te posisioneer tydens salarisonderhandelinge;
  • praktiese onderhandelingstegnieke wat eties én effektief is;
  • algemene onderhandelingsfoute wat jong professionele persone maak – en hoe om dit te vermy;
  • hoe om met selfvertroue moeilike gesprekke te hanteer; en
  • sleutelbeginsels vir beter uitkomste in die werksplek.

Webinaarinligting

Datum: Vrydag 26 Junie 2026

Tyd: 08:30 tot 10:00

Plek: Akademia se Leriba-kampus en aanlyn via Microsoft Teams

Scroll to Top