Skouerband

R145

Gee jou gunstelingsak ’n vars voorkoms met hierdie veelsydige Akademia-skouerband. Die verstelbare band en stylvolle ontwerp maak dit geskik vir jou hand-, skouer- of skootrekenaarsak. Hierdie skouerband kombineer praktiese funksionaliteit met ’n stylvolle afwerking.

Beskrywing

Lengte: 145 cm

Materiaal: Poliësterkeper (polyester twill)

Indien Die Winkelnie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Let wel dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

 

Beskikbaarheid: 49 in voorraad

Scroll to Top