Magalies-maskers

Price range: R30 through R140

Trek jou beste aanddrag aan, sit jou masker op en kom beleef ʼn onvergeetlike aand.

Datum: Vrydag 10 Julie 2026

Tyd: vanaf 18:00

Plek: Kapstadt Brauhaus Centurion

Kleredrag: formeel vir maskerbal

Koste: enkelkaartjie R80 | dubbelkaartjie R140

Kaartjies beskikbaar: 200

Gebruik jou bewys van betaling as jou kaartjie by die deur.

Magalies-maskers kombineer die elegansie van ʼn klassieke maskerbal met die opwinding van ʼn pokeraand met baie op die spel. Gaste kan uitsien na:

  • pokertafels en kaartspeletjies
  • luukse maskerbalatmosfeer
  • fotogeleenthede (fotohokkie)
  • prys vir die beste pokerspeler
  • prys vir die paartjie met die beste uitrustings en maskers
  • musiek, dans en vermaak
  • Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  •  Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
Scroll to Top