Sitkussings

R135

Van kantlyn tot kampus – geniet ekstra gemak waarheen jy ook al gaan. 

Die Akademia-toeskouerkussing is die ideale metgesel vir sportwedstryde, kampusgeleenthede, konserte en enige ander geleentheid waar jy vir lang tye moet sit. Die liggewig en praktiese ontwerp maak dit maklik om saam met jou te dra. 

Beskrywing 

Grootte: 315 mm x 300 mm met uitgesnyde handvatsel, dikte: 40 mm  

Kleur: vlootblou met wit 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 250 in voorraad

Scroll to Top