Rubik se kubus
R130
Daag jouself uit met die Rubik se kubus – die wêreldbekende 3D-legkaart wat logiese denke, probleemoplossing en deursettingsvermoë op ’n pret manier toets.
Of jy nou tussen klasse ’n breinpouse nodig het, jou konsentrasie wil slyp of eenvoudig van ’n goeie uitdaging hou, hierdie kubus is die perfekte metgesel
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 30 in voorraad


