Kopband
R75
Bly gemaklik én stylvol met hierdie Akademia-kopband. Of jy oefen, reis of bloot jou hare netjies uit jou gesig wil hou, is hierdie praktiese bykomstigheid ’n betroubare keuse vir elke dag. Liggewig, elegant en ontwerp om by jou aktiewe leefstyl te pas.
Beskrywing
Lengte: 48 cm
Materiaal: Poliëstermateriaal (mini matt)
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 120 in voorraad


