Staphoed
R300
Vat die pad, en pak jou avontuur in tipiese Akademia-styl aan.
Of jy nou ’n staproete aandurf, langs die sportveld staan, kamp opslaan óf bloot die buitelewe geniet – die Akademia-staphoed is gemaak vir dae in die somerson. Met sy klassieke ontwerp en verstelbare band bied dié katoenhoed praktiese sonbeskerming én ’n tikkie eietydse Fontie-styl.
Beskrywing
- 100%-katoenmateriaal (360 g/m²)
- Koperkleurige klinknaels (studs)
- Verstelbare band
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees
Beskikbaarheid: 30 in voorraad


