Die Fontie-pet

R150

Dié splinternuwe pet is die perfekte bykomstigheid om enige Fontie se uitrusting af te rond. Óf jy nou op kampus rondbeweeg, langs die sportveld kuier óf sommer net jou Akademia-trots wil wys – hierdie pet is die antwoord. 

Die ligblou gewaste afwerking en sespaneelsnit sorg vir ʼn modieuse, gemaklike en veelsydige pet. 

Beskrywing 

  • ligblou gewaste afwerking 
  • sespaneelontwerp 
  • ideaal vir daaglikse dra 

 Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem asb. kennis dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

 

Beskikbaarheid: 200 in voorraad

Scroll to Top