Sonhoed (bucket hat)

R120

Hierdie dubbel-sydige hoed is perfek vir enige Fontie se strand , visvang, kamp of net ‘n lekker dag uit.

Beskrywing:

  • Kleur: skemerblou en vuurbrons

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 11 in voorraad

Scroll to Top