Akademia-sak

R430

Eg Akademia en eg Suid-Afrikaans. Hierdie pragtige sak is plaaslike vervaardig, om seker te maak al jou benodighede vir klas of werk word maklik vervoer. Staan uit en dra hierdie hoë gehalte sak wat by enige uitrusting sal pas met sy egte leer handvatsels.

Beskrywing:

  • Egte leer draband
  • 40 x 34 cm

Indien Die Winkelnie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Let wel dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 61 in voorraad

Scroll to Top