Jy sal nooit weer jou lees- of sonbril soek nie. Gebruik hierdie bril-draband om jou bril altyd om jou nek te hou.
Beskrywing
Egte leer
Donkerbruin
120cm
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.