Muismat

R60

Gebruik jou muis sonder enige fustrasie. Hierdie muismat sal nie net jou muis met gemak laat rol nie, maar ook jou werkstasie stylvol afrond.

Beskrywing:

  • kurk en rubber
  • 22 cm (l) x 18 cm (b)

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 49 in voorraad

Scroll to Top