Skryf ‘n draaiboek vir kortfilm
R3 600
Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: 7 Julie 2025
Tydsduur: 8 weke
Gemik op: Enigiemand wat graag hulle storie-idee in ʼn kortfilm wil omskep
Prys: R3 600
Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm is geskik vir enigiemand wat graag ʼn storie in ʼn draaiboek wil omskep, ongeag van hoe ervare jy is op dié gebied. Dit neem jou op ʼn kreatiewe reis van daardie heel eerste oomblik wat jy jou gedagtes en gevoelens op papier neerpen, totdat jy uiteindelik met ʼn pragtig afgeronde draaiboek kan spog wat gereed is voorlegging.
Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.