Skryf ‘n draaiboek vir kortfilm-pakket

R4 100

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm-pakket

Formaat: Aanlyn kursus + praktiese werkswinkel

Datum: 30 Junie 2025 (aanlyn) + 6 September 2025 (in persoon)

Tydsduur: 8 weke (aanlyn) + 6 ure (werkswinkel)

Gemik op: Enigiemand wat kortfilmdraaiboeke wil skep en voorlê vir verfilming

Prys: R4 100

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm is geskik vir enigiemand wat graag ʼn storie in ʼn draaiboek wil omskap, ongeag van hoe ervare jy is op dié gebied. Dit neem jou op ʼn kreatiewe reis van daardie heel eerste oomblik wat jy jou gedagtes en gevoelens op papier neerpen, totdat jy uiteindelik met ʼn pragtig afgeronde draaiboek kan spog wat gereed is voorlegging.

+

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm-werkswinkel is ʼn 6-ure kontaksessie by Maroela Media se kantore in Pretoria vir enigiemand wat graag die draaiboek wat op hulle rak lê wil gereed kry om voor te lê vir verfilming. Hoewel dit die Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm-kursus aanvul, sal diegene wat nie aan die kursus deelgeneem het nie steeds by die werkswinkel baat.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

 

Scroll to Top