Skryf ‘n draaiboek vir kortfilm-werkswinkel

R950

Formaat: Kontaksessie

Datum: 5 September 2026

Tydsduur: 09:00 tot 15:00

Plek: Voortrekkermonument, Pretoria

Gemik op: Enigiemand wat kortfilmdraaiboeke wil skep en voorlê vir verfilming

Prys: R950

Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm-werkswinkel is ʼn 6-ure kontaksessie by Maroela Media se kantore in Pretoria vir enigiemand wat graag die draaiboek wat op hulle rak lê wil gereed kry om voor te lê vir verfilming. Hoewel dit die Skryf ʼn draaiboek vir kortfilm-kursus aanvul, sal diegene wat nie aan die kursus deelgeneem het nie steeds by die werkswinkel baat.

 

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top