Skootrekenaarsloop
R510 – R750
Beskerm jou skootrekenaar in styl met ons hoëgehalte-skootrekenaarsloop! Hierdie funksionele skootrekenaarsloop is ontwerp om jou toestel teen skrape en stote te beskerm, terwyl dit steeds dun en draagbaar bly.
Beskrywing:
- Gemaak van egte leer.
- Groottes:
Ligbruin: 29 cm by 21,5 cm
Donkerbruin met ritssluiter: 32 cm by 26 cm
Ligbruin met ritssluiter: 36 cm by 29 cm
*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Neem net kennis dat hierdie skootrekenaarsloop met die hand van egte leer gemaak word. Dit beteken dat die kleure mag wissel van lig- tot donkerbruin. Jou skootrekenaarsloopsal dus so uniek wees soos jy.