Teken in
Skep 'n rekening

2024-T-hemp vir mans en dames

R100

Elke jaar is uniek. 2024 is ook so ʼn jaar. Hierdie T-hemp sal met elke dra vir jou die unieke storie van 2024 vertel. Dalk was jy ʼn eerstejaar, dalk was jy ʼn leier of dalk was dit jou beste jaar.  

Beskrywing

  • Uniseks-t-hemp
  • Verkorte moue
  • Dubbel gestikte nekrib, moue en soom
  • Gevormde kante en ‘n lepelhals vir ‘n vleiende pas

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top