2025-T-hemp vir mans en dames
R70
Elke jaar is uniek. 2025 is ook so ʼn jaar. Hierdie T-hemp sal met elke dra vir jou die unieke storie van 2025 vertel. Dalk was jy ʼn eerstejaar, dalk was jy ʼn leier of dalk was dit jou beste jaar.
Beskrywing
- Uniseks-t-hemp
- Verkorte moue
Let daarop dat die grootte kleiner is as normaal.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

