Elke sukses begin met ʼn idee op papier. Beplan jou dag en hou al jou notas op een plek.
Beskrywing:
A5-grootte
met ringe gebind
bladsye het lyntjies op
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Let wel dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.