Elke jaar is uniek. 2026 is ook so ʼn jaar. Hierdie T-hemp sal met elke dra vir jou die unieke storie van 2026 vertel.
Beskrywing
Uniseks-t-hemp
Verkorte moue
Dubbel gestikte nekrib, moue en soom
Gevormde kante en ’n lepelhals vir ’n vleiende pas
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.