Die pragtige A5-notaboek met ʼn houtvoorblad is uiters handig maar ook iets vir die oog. Laat die koppe draai met elke bladsy wat jy blaai.
Beskrywing
Grootte: A5
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.